Somer is om die draai, en dit beteken mos dat ons weer lekker buite kan kuier! En aangesien naweek braaie en kuiers saam met vriende en familie weer op meeste van ons se lysies is, het ons besluit om met vandag se stukkie te fokus op pergolas en ander konstruksies wat jou tuin soveel meer stylvol en prakties gaan maak vir daardie volgende samekoms – mens hoef mos nie elke keer uit te gaan om ‘n goeie tyd te geniet nie, of hoe?
Moenie Tuisteverbetering: 5 idees om jou tuin op te kikker misloop nie!