Aangesien somer om die draai is, begin die meeste van ons klaar beplan hoe om meer tyd buite te spandeer – en net om daardie rede bring ons vir jou vandag se stukkie, wat wys hoe maklik dit is om ‘n klein stoepie meer stylvol en prakties te maak.
Dink net: ‘n stylvolle en gemaklike stoel vir ontspanning, die vars lug rondom jou, helder kleure wat ‘n vriendelike atmosfeer skep, vriende en familie wat saamkuier en jou komplimenteer oor jou puik talent vir ontwerp – en hierdie 10 voorbeelde sal jou definitief inspireer!
Volgende op ons loer-lysie: 30 idees vir jou pergola en ander tuin strukture.