Wanneer dit by jou huis se ingang kom, moenie dink dat ‘n ordentlike afstof sessie en behoorlike beligting jou enigste keuses is nie. Daar is TONNE maniere om briljante styl en ‘n fantastiese eerste indruk te skep, hetsy jy nou op die mure, vloer, dak of watookal fokus.
Van die oulikste metodes wat mense gebruik sluit in: pragtige skilderye, nuwe muurpapier, moderne beligting, rakke wat ‘n reeks dekorstukkies vertoon, potplante, deftige meubels (as jy die spasie het, natuurlik), en nog vele meer.
Kom ons kry bietjie heerlike inspirasie…
Van een vertrek na ‘n ander; sien net hierdie 11 maklike stappe na ‘n pragtige moderne slaapkamer.